PARAMOUNT A438
HIGH CHROME CARBIDE HARDFACING ELECTRODE
High chrome carbide hardfacing electrode. Extreme resistance to wear by medium to coarse grained hard soils. Extensively used in the mining, building, earthmoving and farming industries.
Resistant to both corrosive and oxidizing environment. High metal recovery of 180% All parts subject to high wear due to abrasive environments are protected by Paramount A438. This electrode is easy to use on AC or DC positive polarity.Deposits are non-heat treatable. Hardness is maintained at elevated temperatures. Slag should be removed after each pass. |
HOë KROOM KARBIED HARDVLAKKING ELEKTRODE
Hoë kroom karbied hardvlakking elektrode. Hoë weerstand teen slytasie deur medium tot growwe tekstuur grond. Veelvuldig gebruik in die mynbou- ,boerdery- ,boubedryf en grondverskuiwing.
Bestand teen beide korrosie en oksiderende omgewings. Hoë metaal herwinning van 180%. Alle onderdele onderhewig aan hoë slytasie as gevolg van afskawende omgewings word beskerm deur Paramount A438. Hierdie elektrode is maklik om te gebruik op AC of DC positiewe polariteit. Neerslae is nie hitte behandelbaar nie. Hardheid word gehandhaaf by verhoogde temperature. Metaalskuim moet verwyder word na elke laag. Moenie bo-oor metaalskuim sweis nie. |