PARAMOUNT WELDING SUPPLIES
BRINGS YOU
MOWS
WELCOME
|
WELKOM
|
Who we are
We are South Africa's first provider of welding supplies now working through the convenience of mail order. All your welding and soldering supplies are now available where ever you live.
|
Wie is ons
Ons is Suid-Afrika se eerste voorsiener van sweisbenodighede wat nou werk deur die gerief van posbestellings. Al u sweis en soldeer benodighede is nou beskikbaar waar u ook al woon.
|
A brief history
Paramount Welding Supplies came into existence in 2000. We only had three rods and a lot more now. If there are queries for more and a greater variety, the range will be further expanded.
|
'n Kort geskiedenisParamount Sweisbenodighede het sy ontstaan gehad reeds in 2000. Ons het net drie stafies gehad en het nou reeds heelwat meer. Soos daar navrae kom vir meer en 'n groter verskeidenheid sal die reeks verder uitgebrei word.
|
Where to find us
Paramount Welding Supplies' head office is located near Montagu in the Little Karoo. With the convenience of mail order, we are now also at your nearest post office!
|
Waar om ons te vind
Paramount Sweisbenodighede se hoofkantoor is geleë naby Montagu in die Klein Karoo. Met die gerief van posbestelling is ons nou beskikbaar by u naaste poskantoor!
|