PARAMOUNT A922
ELECTRODE FOR ARC GOUGING AND CHAMFERING
Electrode for arc gouging and chamfering on all industrial metals. Used without oxygen or compressed air.
For e.g. cast iron, steel, stainless steel, copper and aluminium. Good ventilation or fume extraction is required with this electrode. Removing surface defects, grooving cracks for welding, chamfering out of faulty welds, surface cleaning of cast iron of poor weldability. Strike the arc, and hold the electrode at a ery low angle: 10° to 20° depending on the depth of the groove required. Push the electrode forward, maintaining contact with the metal. The force of the arc will blow the metal away, quickly and neatly, leaving an ideal surface for subsequent operations. |
ELEKTRODE VIR SNY EN GROEF
Elektrode vir sny en groef van alle industriële metale. Gebruik sonder suurstof of druklug.
Soos bv. gietyster, staal, vleklose staal, koper en aluminium.Goeie ventilasie of gas ekstraksie word benodig saam met hierdie elektrode. Verwydering van oppervlak defekte, uitkeping van krake vir sweising, afkanting van foutiewe sweise, skoonmaak van oppervlak van gietyster van swak sweisbaarheid. Slaan die boog, hou dan die elektrode teen n baie lae hoek: 10° tot 20°, afhangende van die diepte van die gleuf verlang. Stoot die elektrode vorentoe behouende die kontak met die metaal. Die krag van die boog sal die metaal vinnig en netjies wegblaas. Dit los dan ‘n ideale oppervlakte vir verdere werke. |