PARAMOUNT G94
Copper to copper brazing rod
Paramount G94 is self-fluxing on copper, highly fluid, economical and time saving. making it very suitable for mass production work. Should be used where vibration can be avoided. For joining copper to brass and bronze, or dissimilar alloys use a suitable flux.
|
Koper aan koper sweissoldeerstaaf
Hierdie allooi is selfvloeiend op koper (geen vloeimiddel is nodig nie). Die allooi is hoogs vloeibaar, ekonomies en spaar tyd. Die las moet noupassend wees en omdat die las bros is kan dit trilling nie hanteer nie. Is ook geskik vir laste op geelkoper en brons of ongelyk soortige laste maar met die hulp van gepaste vloeimiddel.
|