PARAMOUNT 316L
STAINLESS STEEL
|
VLEKVRYE STAAL ELEKTRODE
Vlekvrye staal elektrode met ekstra lae koolstof. Ideaal vir vlekvrye staal en korrosie weerstand op chroom-nikkel molybdeen staal.
Paramount 316L is geskik vir ‘n tussenlaag voor hardvlakking. Dit word gebruik dwarsdeur die papier-, chemiese-,en konstruksie industrië asook die suiwel- en wynbedryf. Ideaal vir metaal tipes 303, 304, 316, 317, 318, 321, 329. Hierdie elektrode laat toe vir sweising by die laagste moontlike ampère in plat, vertikaal, horisontaal of oorhoofse posisies. Neerslag is vinnig en glad met min spatsel en maklike metaalskuim verwydering. Die sweisneerslag is bestand teen hanterings temperature tot en met 400°C.Om hitteopbouing te vermy, gebruik lae ampère. Hou ‘n kort boog en verwyder die metaalskuim na elke aanslag.Op DC toerusting gebruik positiewe polariteit.Op lang nate, heg met kort tussenposes om kromtrekking te verminder. |