WARNINGS - WAARSKUWINGS
Welding can cause electric shock. Electric shock can kill. Keep out the reach of children. Do not weld in the presence of children. Hot surfaces. Protect your eyes. UV radiation is present during welding.
Wear protective gear
Toxic fumes may be present. Work in well-ventilated area or wear breathing gear.
|
Sweiswerk kan elektriese skok veroorsaak. Elektriese skok kan doodmaak. Hou buite die bereik van kinders. Moet nie in die teenwoordigheid van kinders sweis nie. Warm oppervlakke. Beskerm jou oë. Uv bestraling is teenwoordig tydens sweiswerk. Dra beskermende drag. Giftige gasse kan teenwoordig wees. Werk in goed geventileerde area of gebruik asemhaling |